Charles Friedel

Charles Friedel
Gebore (1832-03-12)12 Maart 1832
Straatsburg, Frankryk
Oorlede 20 April 1899 (op 67)
Montauban, Frankryk
Nasionaliteit Vlag van Frankryk Frankryk
Vakgebied Mineralogie, chemie
Alma mater Universiteit van Straatsburg
Sorbonne
Ander bekende student(e) André-Louis Debierne
Bekend vir Friedel–Crafts–reaksie
Toekennings Davy-medalje (1880)
Handtekening

Charles Friedel (12 Maart 1832, Straatsburg – 20 April 1899, Montauban) was 'n Franse chemikus. Saam met sy vriend James Mason Crafts het hy in 1877 die Friedel-Crafts alkileringsreaksie en die Friedel-Crafts asileringsreaksie ontdek.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search